SALE


















Klanke-Werkboeke | Bondel
Original price was: R200,00.R100,00Current price is: R100,00.
Vier prettige werkboeke om woorde met kort, lang, twee- en drieklanke te oefen. Leerders bou lees- en klankvaardighede deur eenvoudige stap-vir-stap oefeninge.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke: a, e, i, o, u, asook y
- Lang klanke: aa, ee, oo, uu
- Tweeklanke: ei, eu, ie, oe, ou, ui
- Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu
- Woordbou en klankherkenning
- Oefeninge per klank
- Gekombineerde klankoefeninge
- Herhaling van aktiwiteite vir bemeestering
Wat jy ontvang:
- 4 werkboeke
- 55 werkkaarte per boek
- Volkleur weergawes
- Swart-en-wit weergawes
- Drukbare sertifikate vir voltooiing
Hoe om te gebruik:
- Voorgestelde volgorde werkboeke: kort, lang, twee- dan drieklanke
- Werk met een klank op ’n slag
- Voltooi dan gemengde hersieningsbladsye
- Gebruik sertifikaat as motivering
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Woordbouvaardighede
- Spelontwikkeling
- Leesvoorbereiding
- Onafhanklike werk
Teikengroep:
- Graad 1-3.
- Ouer leerders wat ekstra inoefening benodig.
Ook beskikbaar:
Kort Klanke | Werkboek
Lang Klanke | Werkboek
Tweeklanke | Werkboek
Drieklanke | Werkboek












