Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


15 Werkkaarte / Speletjies
Oefen om woorde in alfabetiese volgorde te rangskik. Elke speletjie bevat 24 tema-verwante woorde wat gesorteer moet word. En die leerder moet ook ‘n tema-naam gee. Maak dit interessanter deur die speletjie teen tyd te speel. Ideaal vir kinders vanaf graad 4. Gretige leerders in die laer grade mag dit ook geniet.
Kyk ook uit vir nog oulike woordspeletjies wat ook nou beskikbaar is.