Begripslees: Plaasdiere

R20,00

Hierdie begripslees-oefeninge help kinders om kort nie-fiksie tekste te lees en te verstaan. Elke leesstuk sluit vrae en visuele ondersteuning in om leesbegrip stap vir stap te bou.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Feite oor plaasdiere
  • Kort, eenvoudige nie-fiksie leesstukke
  • Begripsvrae – meerkeusig
  • Visuele ondersteuning met inkleurprente

Wat jy ontvang:

  • 10 werkkaarte
  • 1 bladsy per plaasdier
  • Swart en wit

Vaardighede:

  • Leesbegrip
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Vloeiende lees
  • Visuele verwerking

Teikengroep:

  • Graad 1 HT
  • Graad 2 HT (ondersteuning)
  • Graad 1–3 EAT
  • Remediërende lesers

Ook beskikbaar: