- You cannot add another "Graad R Letter van die Week | Groot Pak" to your cart. View cart


Begripslees: Plaasdiere
R20,00
Hierdie begripslees-oefeninge help kinders om kort nie-fiksie tekste te lees en te verstaan. Elke leesstuk sluit vrae en visuele ondersteuning in om leesbegrip stap vir stap te bou.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Feite oor plaasdiere
- Kort, eenvoudige nie-fiksie leesstukke
- Begripsvrae – meerkeusig
- Visuele ondersteuning met inkleurprente
Wat jy ontvang:
- 10 werkkaarte
- 1 bladsy per plaasdier
- Swart en wit
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Woordeskat-ontwikkeling
- Vloeiende lees
- Visuele verwerking
Teikengroep:
- Graad 1 HT
- Graad 2 HT (ondersteuning)
- Graad 1–3 EAT
- Remediërende lesers
Ook beskikbaar:





