



Graad R Letter van die Week
Original price was: R150,00.R75,00Current price is: R75,00.
‘n Speelse reeks werkkaarte en aktiwiteite wat Graad R-leerders help om letters, klanke en vroeë skryfvaardighede te oefen, met ’n nuwe tema vir elke letter. Alles verpak in ‘n ZIP-lêer.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Fyn motoriese vaardigheid
- Letter- en klankherkenning van beginklanke (middelklank vir letter U)
- Visuele diskriminasie
- Potloodbeheer en skryfvoorbereiding
- Woordeskatontwikkeling
- Basiese wiskunde-konsepte
- Kreatiewe en praktiese leer
Temas:
- A – Appels
- B – Bye
- C – Nie van toepassing
- D – Dinosourusse
- E – Emosies
- F – Fliek
- G – Groente
- H – Huis
- I – Insekte
- J – Jakkals
- L – Liggaam
- M – Musiek
- N – Nag
- O – Onder die see
- P – Plaas
- Q – Nie van toepassing
- R – Ruimte
- S – Sport
- T – Tuin
- U – Vrugte
- V – Vervoer
- W – Weer
- X – Nie van toepassing
- Y – Ys
- Z – Nie van toepassing
Wat jy ontvang:
- 1 ZIP-lêer met die volledige hulpbron
- 22 aparte PDF-stelle, een per letter (C, Q, X en Z uitgesluit)
- Nege werkkaarte per letter
- ’n Prettige bonus-aktiwiteit vir elke letter
- Idee-lys vir praktiese leerervarings vir elke letter
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Kies een letter en tema om op ’n slag te fokus.
- Werk deur die aktiwiteite individueel, in klein groepies of as ’n klas.
- Gebruik die praktiese en kreatiewe aktiwiteite vir verdere verkenning van die letter.
Vaardighede:
- Klank- en letterherkenning
- Visuele diskriminasie
- Fynmotoriese ontwikkeling
- Potloodbeheer
- Tel- en vroeë wiskundevaardighede
- Kreatiwiteit en probleemoplossing
Teikengroep:
Graad R en jonger voorskoolse kinders wat gereed is om letters en klanke te begin leer.







