



Klank dit! Dekodering | Leeskaarte
R40,00
Hierdie is ’n stel leeskaarte wat dekodering deur klankdele ondersteun as ’n leesstrategie vir beginners. Leerders breek woorde op in klankgroepe om lees en woordherkenning te vergemaklik.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke (a, e, i, o, u, asook y)
- Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
- Tweeklanke (oe, ou, ei, eu, ie, ui)
- Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
- Dekodering deur klankgroepe
- Woorde volgens moeilikheidsgraad gekategoriseer
Wat jy ontvang:
- 106 kleur bladsye
- 845 woordkaartjies
- Gekleurde vlakstelsel (rooi, groen, blou, geel)
- Een woord per kaartjie
Hoe om te gebruik:
- Knip die kaartjies uit of plaas volledige bladsye in lêer
- Volg die kolletjie om woorddele te lees
- Gebruik vir begeleide of selfstandige lees
Vaardighede:
- Dekoderingvaardighede
- Leesvloei
- Klankbewustheid
- Woordherkenning
Teikengroep:
Graad 1–3. Sukkelende lesers kan ook baat vind.
Ook beskikbaar:
Alternatiewe leesstrategie: Konsonant-kombinasies (Dekodering)







