Konsonant-Kombinasies Dekodering Leeskaarte

R30,00

Hierdie is ’n stel leeskaarte wat dekodering deur konsonant-kombinasies ondersteun as ’n leesstrategie vir beginners. Leerders breek woorde in kleiner dele op om makliker en meer vloeiend te kan lees.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Konsonant-kombinasies aan die begin van woorde
  • Konsonant-kombinasies aan die einde van woorde
  • Woorde met kombinasies aan beide begin en einde (gevorderde vlak)
  • Dekodering deur woorddele

Wat jy ontvang:

  • 35 kleur bladsye
  • 280 woordkaartjies
  • Kaartjies met kleurkodering (pers en turkoois)

Hoe om te gebruik:

  • Knip die kaartjies uit of plaas volledige bladsye in lêer
  • Volg die kolletjie om woorddele te lees
  • Gebruik vir begeleide of selfstandige lees

Vaardighede:

  • Dekoderingvaardighede
  • Leesvloei
  • Klankbewustheid
  • Woordherkenning

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders kan ook baat vind.

Ook beskikbaar: