Klank-na-Woord Oorgang-Leeskaarte

Original price was: R40,00.Current price is: R20,00.

Hierdie leeskaarte help leerders om individuele klanke stap vir stap saam te voeg sodat eenvoudige, kort woordjies gelees kan word. Dit ondersteun die skuif van klankherkenning na werklike woordlees.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • KV-klankstukkies (ba, be, bi, bo, bu)
  • KVK-woordpatrone
  • Eenvoudige leeswoorde
  • Kort lees- en begripsinne
  • Vokaalkaarte – een per klank
  • Konsonantkaarte – een per klank (C, Q en X uitgesluit)

Wat jy ontvang:

  • 23 kleurvolle bladsye
  • A4-leeskaarte

Hoe om te gebruik:

  • Druk en laminateer of plaas in flip file
  • Gebruik vir daaglikse kort lees-oefeninge

Vaardighede:

  • klank-saamvoeging
  • woordbou
  • klankherkenning
  • leesvloei
  • dekodering
  • basiese begrip

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Sound-to-Word Bridge Reading Cards