Klanke Dominoes

R10,00

’n Speletjie wat leerders help om klanke te oefen en woordpatrone te herken deur domino-teëls met mekaar te verbind.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
  • Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
  • Tweeklanke (oe, ou, ui, ei, ie, eu)
  • Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)

Wat jy ontvang:

  • 14 volkleur bladsye
  • 146 domino-teëls
  • Reëls ingesluit
Hoe om te gebruik:
  • Knip die domino-teëls uit
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Speel met een klankgroep of kombineer groepe
  • Pas die korrekte klanke en woorde by mekaar

Vaardighede:

  • Fonemiese bewustheid
  • Klankherkenning
  • Woordpatroon-herkenning
  • Leesvaardighede
  • Konsentrasie en geheue

Teikengroep:

Graad 1–3