

Klanke Dominoes
R10,00
’n Speletjie wat leerders help om klanke te oefen en woordpatrone te herken deur domino-teëls met mekaar te verbind.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
- Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
- Tweeklanke (oe, ou, ui, ei, ie, eu)
- Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
Wat jy ontvang:
- 14 volkleur bladsye
- 146 domino-teëls
- Reëls ingesluit
Hoe om te gebruik:
- Knip die domino-teëls uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Speel met een klankgroep of kombineer groepe
- Pas die korrekte klanke en woorde by mekaar
Vaardighede:
- Fonemiese bewustheid
- Klankherkenning
- Woordpatroon-herkenning
- Leesvaardighede
- Konsentrasie en geheue
Teikengroep:
Graad 1–3





