Klanke-inkleurkaarte

R15,00

Klank-gebaseerde werkkaarte wat help met klankherkenning, vroeë lees en woord–prent-assosiasie deur eenvoudige visuele aktiwiteite.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel: 

  • Kort klanke: a, e, i, o, u
  • Lang klanke: aa, ee, oo, uu
  • Tweeklanke: ei, ie, eu, ou, oe, ui
  • Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu
  • Skryf woorde

Wat jy ontvang: 

  • 19 kleur bladsye
  • Kan in greyscale gedruk word
Hoe om te gebruik: 
  • Perfek as aanvullende fonetiekaktiwiteite
  • Kleur die prente op elke werkkaart in
  • Skryf die korrekte woorde in die letterblokkies
  • Hersien klanke deur visuele en geskrewe assosiasie

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Vroeë leesvaardighede
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Visuele onderskeiding
  • Spelling

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders wat ekstra leesondersteuning benodig.

Ook beskikbaar:

In Engels: Colouring Phonics