SALE






















Klankleer Bootcamp | Bondel
Original price was: R330,00.R189,00Current price is: R189,00.
’n Bondige klankleer-pakket met kern hulpmiddels om jou kind gerigte ondersteuning te bied in klankherkenning, woorddekodering en leesvloei – ideaal vir ouers en kinders met beperkte tyd.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke
- Lang klanke
- Tweeklanke
- Drieklanke
- Woorddekodering
- Woordbou
- Lees per klank
- Praktiese klankoefeninge
Wat jy ontvang:
- 4 werkboeke (kleur en swart en wit)
- Klank Dit! leeskaarte
- 20 mini-leesboekies
- Los letters / manipulatiewe oefeninge
- Gebruiksgids
Hoe om te gebruik:
- Werk per klankgroep stap vir stap
- Gebruik werkboeke volgens klank
- Gebruik woordkaarte vir dekodering volgens klank
- Lees mini-leesboekies volgens klank
- Gebruik letters vir praktiese woordbou
- Volg die gebruiksgids vir daaglikse oefening
Vaardighede:
- klankherkenning
- woorddekodering
- woordbou
- leesvloei
- sinlees
- fonetiese bewustheid
Teikengroep:
Graad R–3. Ouer leerders wat ekstra leesoefening benodig














