Klankleer Bootcamp | Bondel

Original price was: R330,00.Current price is: R189,00.

’n Bondige klankleer-pakket met kern hulpmiddels om jou kind gerigte ondersteuning te bied in klankherkenning, woorddekodering en leesvloei – ideaal vir ouers en kinders met beperkte tyd. (Aflaaibare PDF’s)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Die Klankleer Bootcamp is ’n bondige klankleer-bondel met die kern hulpmiddels om jou kind gerigte ondersteuning te bied in klankherkenning, woorddekodering en leesvloei. Ideaal vir ouers en kinders met beperkte tyd.

Wat is ingesluit?

  • Vier werkboeke: Fokus onderskeidelik op kort klanke, lang klanke, tweeklanke en drieklanke – elk met aktiwiteite wat op woorde met ’n spesifieke klank fokus. (Volkleur en wit-en-swart)
  • Klank-Dit! Woordkaarte: Klank die woorde uit en lees dit weer as een woord. (Volkleur, kan in greyscale druk)
  • Los letters / manipulatiewe oefeninge: Bou en verander woorde met Scrabble-teëls of uitgeknipte letters vir ekstra dekoderingsoefening.
  • Mini-leesboekies: Voubare klein leesboekies per klank vir oorgang van woord-na-sin en ekstra leesoefening. (Kleur en wit-en-swart)
  • Gebruiksgids: ’n Ligte, praktiese riglyn om die hulpmiddels doelgerig tuis te gebruik.

Waarom dit werk
Die Bootcamp kombineer stap-vir-stap werkboek-aktiwiteite, kort herhalende woordlees-oefeninge, praktiese woordbou en mini-leesboekies vir die woord-na-sin-oorgang. Alles is ontwerp om kinders doelgerig te help om hul leesvaardighede te versterk.