Klinkende Klanke

R20,00

Praktiese ouditiewe oefeninge wat leerders help om klanke te onderskei en te identifiseer wanneer hulle met klankleer begin.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Beginklanke
  • Middelklanke
  • Eindklanke
  • Alfabetklanke (c, q, x, z uitgesluit)
  • Prentgebaseerde aktiwiteite

Wat jy ontvang:

  • 22 volkleur bladsye
Hoe om te gebruik:
  • Sê die woorde hardop
  • Luister na die klanke in elke woord
  • Identifiseer die korrekte prente
  • Knip en plak of lamineer vir herhaalde gebruik

Vaardighede:

  • Ouditiewe onderskeiding
  • Klankherkenning
  • Fonemiese bewustheid
  • Konsentrasie en luistervaardighede
  • Vroeë leesvaardighede

Teikengroep:

Graad R. Jonger leerders kan ook baat vind.