Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Klinkerswiele | Knipkaarte
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Wiele-knipkaarte wat fokus op die verskillende klinkers en klinkergroepe in eenvoudige woorde. (Aflaaibare PDF)
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Jy ontvang:
- 20 volkleur wiele
- 20 wit-en-swart wiele
Hierdie stel wiele-knipkaarte fokus op die verskillende klinkers en klinkergroepe in eenvoudige woorde:
Kort klanke: a, e, i, o, u asook y (een wiel per klinker)
Lang klanke: aa, ee, oo, uu (een wiel per klinkergroep)
Tweeklanke: ie, ei, ou, eu, ui, oe (een wiel per klinkergroep)
Drieklanke: aai, eeu, ooi, oei (een wiel per klinkergroep)
Knip die wiele uit en lamineer vir langdurige gebruik. Laat jou kind deur die wiele werk deur wasgoedpennetjies of skuifspelde te gebruik om die korrekte prentjies aan te wys. Die wit-en-swart weergawe kan ingekleur of omkring word.
Daar is een groot wiel per A4-bladsy.