fbpx

Alfabetwiele

R25,00

Alfabetwiele vir letter- en klankherkenning.  (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
Guaranteed Safe Checkout

Jy ontvang:

  • 26 alfabetwiele – een per A4-bladsy
  • 2 stelle: volkleur asook swart-en-wit

Die alfabetwiele bied die ideale oefening vir jong kinders wat hul letter- en klankherkenning moet bemeester. Die wiele fokus op die beginklanke.

Knip dit uit en lamineer (opsioneel). Gebruik wasgoedpennetjies of skuifspelde om slegs die prentjies wat met die letter begin, aan te dui. Vir eenmalige gebruik kan die wit-en-swart wiele ingekleur of omkring word. Die pennetjies/skuifspelde help ook om die fyn spiere en hand-oog-koördinasie te oefen.

Die moeilike letters is ook ingesluit. C en Q fokus op handelsmerke en U is die middelklank.