Haarsny-Knipkaarte

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

Prettige knipkaarte wat kinders help om fyn motoriese vaardighede en skêrbeheer op ’n speelse manier te ontwikkel. Kinders kleur in, en “stileer” hare terwyl hulle praktiese knipvaardighede oefen.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Knipoefeninge
  • Patroonknip
  • Inkleuraktiwiteite

Wat jy ontvang:

  • 10 bladsye
  • 20 knipkaarte
  • 2 kaarte per bladsy
  • Nie taalspesifiek nie
  • Swart en wit
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die knipkaarte uit
  • Laat kinders inkleur
  • Laat kinders op stippellyne knip
  • Gebruik as kreatiewe speelaktiwiteit

Vaardighede:

  • Fyn motoriese vaardighede
  • Skêrbeheer
  • Hand-oog-koördinasie
  • Kreatiwiteit
  • Patroonvolging

Teikengroep:

Voorskool – Graad 3