
Kort Klanke | A4-Plakkate
R10,00
Klankleer-plakkate wat moeilike klankkombinasies visueel ondersteun. Leerders herken en identifiseer kort klanke deur duidelike patroonvoorstelling.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klank-kombinasies
- a, e, i, o, u asook y
- Visuele klankvoorstelling
- A4-plakkaatformaat
Wat jy ontvang:
- 6 A4-plakkate
- Een plakkaat per kort klank
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Druk die plakkate uit en vertoon in leerarea of klas
- Gebruik in lêer of werkboek
- Gebruik as verwysing tydens lees en spelling-aktiwiteite
Vaardighede:
- Kort klank-herkenning
- Klankbewustheid
- Leesondersteuning
- Visuele leer
- Woordpatroon-identifikasie
Teikengroep:
Graad R–3



