Lettergrepe | Knipkaarte

R15,00

’n Interaktiewe aktiwiteit wat kinders help om lettergrepe in woorde te herken en te tel. Gebruik wasgoedpennetjies of skuifspelde om die korrekte aantal lettergrepe aan te dui.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • 1-, 2-, 3- en 4-lettergrepige woorde
  • Prent + woord + antwoordopsies per kaart
  • Fokus op dierename

Wat jy ontvang:

  • 76 kaartjies in kleur
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die kaarte uit
  • Laat kinders die woord hardop lees
  • Klap die lettergrepe uit
  • Gebruik ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld om die antwoord te kies
  • Speel individueel of in klein groepies

Vaardighede:

  • lettergreep-bewustheid
  • fonologiese bewustheid
  • leesvaardighede
  • luister- en denkvaardighede
  • fyn motoriese vaardighede

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Syllables | Clip Cards