Maklike Sinne | Leeskaarte

R30,00

Eenvoudige leeskaarte help vroeë lesers om kort sinne met gemengde klanke te oefen en leesvlotheid te bou. Leerders lees kort stories met herhalende patrone wat geleidelik moeiliker word.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort sinne
  • Gemengde klanke (kort, lang, twee-, drieklanke)
  • Herhalende sinsstrukture
  • Geleidelike toename in moeilikheid
  • Vroeë leesvlotheid

Wat jy ontvang:

  • 40 swart-en-wit bladsye
  • 80 leeskaarte/stories
  • 2 stories per bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Druk die bladsye uit
  • Knip uit in kaart-formaat
  • Plaas volledige bladsy in ‘n lêer
  • Gebruik vir daaglikse leesoefening
  • Lees individueel of in klein groepies
  • Gebruik by die huis of in die klaskamer

Vaardighede:

  • leesvlotheid
  • klank- en woordherkenning
  • sinbegrip
  • dekodering
  • leesvertroue

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Easy Sentences | Reading Cards