

Meervoud & Verkleining | Werkboek
R50,00
’n Werkboek wat leerders help om die basiese reëls vir meervoude en verkleinwoorde in Afrikaans te oefen met behulp van die immergroen soldate-stories.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Meervoude en verkleining
- Woorde met kort klanke, lang klanke, twee- en drieklanke
- Woorde wat eindig met twee konsonante
- Woorde wat eindig op -f
- Woorde met afkappingstekens
- Woorde wat ë kry
- Woorde wat kappies kry
- Woorde wat -te kry
- Die -ie, -pie, -jie, -tjie, -etjie, -kie reëls
- Behandel reëls een vir een met behulp van die soldate-stories
Wat jy ontvang:
- 75 volkleur werkkaarte
- 17 mini-plakkate met taalreëls
Hoe om te gebruik:
- Werk deur die reëls en werkkaarte
- Gebruik die mini-plakkate as visuele hulpmiddels
- Behandel een reël op ’n slag
Vaardighede:
- Spelvaardighede
- Woordvorming
- Taalreëls
- Lees- en skryfvaardighede
- Patroonherkenning
Teikengroep:
Graad 1–3





