Meervoud & Verkleining | Werkboek

R50,00

’n Werkboek wat leerders help om die basiese reëls vir meervoude en verkleinwoorde in Afrikaans te oefen met behulp van die immergroen soldate-stories.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Meervoude en verkleining
  • Woorde met kort klanke, lang klanke, twee- en drieklanke
  • Woorde wat eindig met twee konsonante
  • Woorde wat eindig op -f
  • Woorde met afkappingstekens
  • Woorde wat ë kry
  • Woorde wat kappies kry
  • Woorde wat -te kry
  • Die -ie, -pie, -jie, -tjie, -etjie, -kie reëls
  • Behandel reëls een vir een met behulp van die soldate-stories

Wat jy ontvang: 

  • 75 volkleur werkkaarte
  • 17 mini-plakkate met taalreëls
Hoe om te gebruik:
  • Werk deur die reëls en werkkaarte
  • Gebruik die mini-plakkate as visuele hulpmiddels
  • Behandel een reël op ’n slag

Vaardighede:

  • Spelvaardighede
  • Woordvorming
  • Taalreëls
  • Lees- en skryfvaardighede
  • Patroonherkenning

Teikengroep:

Graad 1–3