Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Graad R-alfabetpak" to your cart. View cart


Meervoud & Verkleining | Werkboek
R50,00
Werkkaarte – Die basiese reëls vir meervoud en verkleining vir die grondslagfase. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
75 bladsye / werkkaarte
17 Mini-muurkaarte
Kleur
Meervoude:
Reëls vir kort klinkers, lang klinkers, twee- en drieklanke, twee medeklinkers, woorde wat eindig met f, woorde met afkappingstekens, woorde wat ë kry, woorde wat kappies kry en woorde wat -te kry.
Verkleining:
-ie, -pie, -jie, -tjie, -etjie, -kie, woorde met afkappingstekens.
As jy hierdie item reeds voorheen gekoop het, maar wil graag die nuwer weergawe (2023) hê, stuur gerus vir my e-pos en ek stuur dit vir jou GRATIS!





