Mini-Leesboekies: Middelklanke | Bondel

Original price was: R90,00.Current price is: R59,00.

Prettige, voubare mini-boekies wat elkeen slegs op een klank of klankkombinasie fokus sodat die leerder die klank kan vaslê voordat daar na ander klanke beweeg word.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die bondel hulpbronne behandel:

  • Kort klanke: a, e, i, o, u, asook y
  • Lang klanke: aa, ee, oo, uu
  • Tweeklanke: ei, eu, ie, oe, ou, ui
  • Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu
  • Een boekie fokus slegs op een klank
  • Vouvorm mini-boekie formaat (A4 → 8 bladsye)
  • Inkleur-prentjie op elke bladsy

Wat jy ontvang:

  • 20 mini-leesboekies
  • Een stel in kleur
  • Een stel in wit en swart
  • Vou-instruksies

Hoe om te gebruik:

  • Druk en vou elke A4-bladsy in ’n boekie
  • Lees bladsy-vir-bladsy volgens klank
  • Laat leerders inkleur

Vaardighede:

  • klankdekodering
  • leesvloei
  • woordherkenning
  • sinlees
  • fonetiese bewustheid
  • selfstandige lees

Teikengroep:

Graad R–3. Ouer leerders wat ekstra leesoefening benodig

Ook beskikbaar:

Mini-leesboekie-stelle is ook afsonderlik te kry: