

Alfabet Mini-Woordboekies
R20,00
’n Stel klein, voubare leesboekies wat vroeë lees en skryf ondersteun deur alfabet (begin klanke) te oefen.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Alfabetletters (a–z)
- Beginklanke
- Woord-natrek-oefeninge
- Klank-gebaseerde leer
- Inkleuraktiwiteite
Wat jy ontvang:
- 22 bladsye
- 22 mini-boekies (C, Q, X, Z uitgesluit)
- Elke bladsy vou in ’n 8-bladsy mini-boekie
- Vou-instruksies ingesluit
Hoe om te gebruik:
- Druk en vou elke A4-blad in ’n boekie
- Fokus op een letter op ’n slag
- Kleur prente in
Vaardighede:
- Letter- en klankherkenning
- Vroeë leesvaardighede
- Natrek- en skryfvaardighede
- Woordeskat-ontwikkeling
- Fyn motoriese ontwikkeling
Teikengroep:
Graad R–1
Ook beskikbaar:
In Engels: Alphabet Mini-Wordbook





