My Joernaal

R40,00

Lekker aansporing vir beginnerskrywertjies om skryf en skrif te oefen. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
Category: Tag:

40 bladsye
Hierdie joernaal gee die jong skrywertjie geleentheid vir selfontdekking op โ€™n prettige manier terwyl hy/sy ook skrif- en skryfoefening kry sonder dat dit te veeleisend voel. Die een wat egter baie van skryf hou, kan van die leรซ lyntjies-bladsye gebruik maak om uit te brei op antwoorde of om na hartelus sy/haar eie gedagtes en idees neer te pen. Die leรซ foto-spasies gee ook sommer geleentheid om prentjies daarby te teken. Die joernaal is spesiaal in swart-en-wit ontwerp sodat die kind elke bladsy sy/haar eie kan maak. Hoewel die boekie vir seuns en meisies geskik is, kan meisies dalk meer daarby aanklank vind. Christelike aanslag.

๐Ÿ“š 50% Afslag op Afrikaanse Hulpbronne!

Geen koepon nodig โ€“ die Afr50-afslag word outomaties toegepas in die mandjie en/of by checkout.

๐Ÿ“… Geldig tot einde van vandag!