My Joernaal

Original price was: R40,00.Current price is: R20,00.

’n Skryfjoernaal wat jong leerders aanmoedig om skryf en skrif op ’n sinvolle manier te oefen terwyl hulle hul eie gedagtes en idees verken.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Skryf- en skrifoefening
  • Teken en visuele uitdrukking
  • Oop skryfaktiwiteite

Wat jy ontvang:

  • 40 bladsye
  • Swart en wit
Hoe om te gebruik:
  • Werk op ’n eie pas
  • Ideaal vir korttermyn gebruik of as aanvulling tot skryfwerk

Vaardighede:

  • Skryfvaardighede
  • Kreatiewe uitdrukking
  • Fyn motoriese ontwikkeling
  • Selfrefleksie
  • Taalontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–6