Sneeuman-rymwoorde

R5,00

’n Prettige en praktiese aktiwiteit waar leerders sneeumanne bou deur rymwoorde te pas.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Sorteer rymwoorde
  • Herken woorde
  • Identifiseer woordfamilies
  • Identifiseer klankpatrone

Wat jy ontvang:

  • 6 volkleur bladsye
  • 12 sneeumanne om te bou

Hoe om te gebruik:

  • Knip die stukke uit
  • Pas en bou elke sneeuman met rymwoorde
  • Gebruik as ‘n prettige klank- en woord-aktiwiteite

Vaardighede:

  • Rymvaardighede
  • Klankbewustheid
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Klankonderskeiding
  • Vroeë leesvaardighede

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Snowman Rhyme Words