Samestellings Legkaarte

R5,00

’n Praktiese aktiwiteit om leerders te help om saamgestelde woorde te verstaan en te bou deur eenvoudige legkaarte.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Saamgestelde woorde
  • Woordbou
  • Woordherkenning

Wat jy ontvang: 

  • 4 kleur bladsye
  • 24 legkaarte
Hoe om te gebruik:
  • Knip die legkaartstukke uit
  • Pas die korrekte woorddele om saamgestelde woorde te vorm
  • Lamineer vir duursaamheid of plak in ’n werkboek

Vaardighede:

  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Woordvorming
  • Leesbegrip
  • Logiese denke
  • Visuele onderskeiding

Teikengroep:

Graad 2–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Compound Words Puzzles