Samestellings-Legkaarte

Original price was: R5,00.Current price is: R2,50.

’n Praktiese aktiwiteit om leerders te help om saamgestelde woorde te verstaan en te bou deur eenvoudige legkaarte.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Saamgestelde woorde
  • Woordbou
  • Woordherkenning

Wat jy ontvang: 

  • 4 bladsye
  • 24 legkaarte
  • Kleur
Hoe om te gebruik:
  • Knip die legkaartstukke uit
  • Pas die korrekte woorde saam om saamgestelde woorde te vorm
  • Lamineer vir duursaamheid of plak in ’n werkboek

Vaardighede:

  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Woordvorming
  • Leesbegrip
  • Logiese denke
  • Visuele onderskeiding

Teikengroep:

Graad 2–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Compound Words Puzzles

🎁
Unlock Extra 10% Off!

Add just R225,00 more to reach R300 and get an extra discount today!

View Cart →