
Skryf en Ontwerp | Visuele Teks
R25,00
’n Visuele lees- en skryfboek wat taal, begrip en kreatiewe ontwerp kombineer. Leerders kyk na visuele tekste en maak hul eie ontwerpe met ’n doel en boodskap.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Advertensies
- Webblad
- Tydskrif-voorblad
- Produketiket
- Uitnodiging
- Kalender
- Resep
- Boek- en DVD-omslag
- Kreatiewe beplanning en ontwerp
Wat jy ontvang:
- 20 volkleur werkkaarte
- 10 visuele ontwerpe
Hoe om te gebruik:
- Bestudeer elke visuele ontwerp
- Beantwoord vrae oor doel en boodskap
- Bespreek hoe die ontwerp betekenis oordra
- Beplan en skep jou eie ontwerp
- Voltooi skryf- en kreatiewe take
Vaardighede:
- Visuele geletterdheid
- Leesbegrip
- Kritiese denke
- Kreatiewe uitdrukking
- Kommunikasievaardighede
Teikengroep:
Graad 4–6



