Sorteer Klinkers | Kort Klanke

R5,00

Sorteer woorde en prentjies volgens klinkers/vokale. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
Guaranteed Safe Checkout

3 bladsye
1 kleurvolle tabel, 20 KVK-woorde, 20 4-letter woorde, 20 KVK-prentjies.

Knip die woorde en prentjies uit en sorteer volgens die klinkers/vokale. Druk die woorde in ‘greyscale’ uit om sortering moeiliker te maak.