


Optel en Aftrek-Blokraaie
R25,00
’n Versameling wiskunde-blokraaie wat optel- en aftrekvaardighede op ’n prettige manier inoefen. Leerders los somme op en gebruik probleemoplossing om die blokraaie te voltooi.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Optelling
- Aftrekking
- Hoofrekene
- Getalverhoudings
- Probleemoplossing
Wat jy ontvang:
- 20 werkkaarte
- Kleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Los die somme op
- Vul die antwoorde in die blokraai in
- Gebruik as ’n werkboekie of klasaktiwiteit
- Kan as ’n spoeduitdaging gebruik word
Vaardighede:
- Hoofrekene
- Probleemoplossing
- Logiese denke
- Konsentrasie
- Getalbegrip
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:






