Optel en Aftrek-Blokraaie

R25,00

’n Versameling wiskunde-blokraaie wat optel- en aftrekvaardighede op ’n prettige manier inoefen. Leerders los somme op en gebruik probleemoplossing om die blokraaie te voltooi.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Optelling
  • Aftrekking
  • Hoofrekene
  • Getalverhoudings
  • Probleemoplossing

Wat jy ontvang:

  • 20 werkkaarte
  • Kleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
  • Los die somme op
  • Vul die antwoorde in die blokraai in
  • Gebruik as ’n werkboekie of klasaktiwiteit
  • Kan as ’n spoeduitdaging gebruik word

Vaardighede:

  • Hoofrekene
  • Probleemoplossing
  • Logiese denke
  • Konsentrasie
  • Getalbegrip

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar: