

Tweeklanke-bordspeletjie
R20,00
Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met tweeklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Tweeklanke (eu, ei, ie, ou, ui, oe)
- Leesaktiwiteite
- Spelaktiwiteite
- Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde
- Oefening met meer as 150 tweeklank-woorde
Wat jy ontvang:
- 16 volkleur bladsye
- Speletjiebord
- Aktiwiteitskaartjies
- Leë kaartjies vir ekstra woorde
- Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
- Spelreëls
Hoe om te gebruik:
- Knip kaartjies en speletjiestukke uit
- Sit kaartjies in die korrekte hopies
- Gooi die dobbelsteen en beweeg op die bord
- Trek kaartjies en voltooi die aktiwiteit
- 2+ spelers
Vaardighede:
- Leesvaardighede
- Spelling
- Aandag en fokus
- Woordeskat-ontwikkeling
- Beurte neem
- Groepwerk
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer en sukkelende leerders kan dit ook gebruik.
Ook beskikbaar:
Kort klanke-bordspeletjie
Lang klanke-bordspeletjie
Drieklanke-bordspeletjie
Klanke-bordspeletjies | Bondel





