Kort klanke-bordspeletjie

R20,00

Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met kort klanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
  • Leesaktiwiteite
  • Spelaktiwiteite
  • Teken-aktiwiteite gekoppel aan woorde
  • Oefening met meer as 150 kort klank-woorde

Wat jy ontvang:

  • 16 volkleur bladsye
  • Speletjiebord
  • Aktiwiteitskaartjies
  • Leë kaartjies vir ekstra woorde
  • Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
  • Spelreëls
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die speletjies en kaartjies uit
  • Gebruik ’n voubare of standaard dobbelsteen
  • Trek kaartjies tydens spel
  • Voltooi lees-, spel-, teken- of rymaktiwiteite
  • 2+ spelers

Vaardighede:

  • Leesvaardighede
  • Spelakkuraatheid
  • Aandag en fokus
  • Woordeskatontwikkeling
  • Klankherkenning
  • Rymbewustheid
  • Beurtneem
  • Groepwerk

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer en sukkelende leerders kan dit ook gebruik.

Ook beskikbaar:

Lang klanke-bordspeletjie
Tweeklanke-bordspeletjie
Drieklanke-bordspeletjie
Klanke-bordspeletjies | Bondel