
Verkleinwoorde-Leeskaarte
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Leeskaarte wat leerders help om verkleinwoorde te oefen en te leer hoe woorde verander wanneer dit kleiner of ouliker aangedui word.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Verkleinwoorde wat op -ie eindig
- Verkleinwoorde wat op -pie eindig
- Verkleinwoorde wat op -jie eindig
- Verkleinwoorde wat op -etjie eindig
- Verkleinwoorde wat op -kie eindig
- Verkleinwoorde wat op -tjie eindig
Wat jy ontvang:
- 12 A4-leeskaarte
- Twee leeskaarte per groep
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
- Lees woorde en sinne hardop
- Gebruik prente vir begripsondersteuning
- Oefen een klank op ’n slag
Vaardighede:
- Leesvlotheid
- Woordherkenning
- Spelling
- Taalbewustheid
- Leesbegrip
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:



