“Safari | Taalleer en Begrip” has been added to your cart. View cart
SALE
Visuele Persepsie | GROOT Pakket
R120,00Original price was: R120,00.R99,00Current price is: R99,00.
Hierdie omvattende werkkaartstel is ontwerp om die ontwikkeling van visuele persepsievaardighede vir vroeë leerders te ondersteun. Hierdie vaardighede dra by tot vroeë lees- en wiskundegereedheid deur simboolherkenning, visuele volgvaardighede en die vermoë om visuele inligting akkuraat te verwerk te versterk.