Woord-&-Prent-Legkaart: Klankleer

R20,00

Leerders oefen klanke en woordherkenning deur korrekte woorde met bypassende prente te kombineer terwyl hulle bou en speel. Heerlik prakties en interaktief.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke
  • Lang klanke
  • Tweeklanke
  • Drieklanke
  • Woord- en prentkombinasies
  • Klankleer-oefening deur interaktiewe spel

Wat jy ontvang:

  • Twee volledige legkaartstelle in kleur
  • 40 vierkantige legkaartstukke
  • 66 driehoekige legkaartstukke
  • Druk op A3 vir groter legkaartstukke
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die legkaartstukke uit
  • Laat leerders woorde en prente pas
  • Bou volledige legkaarte deur korrekte kombinasies te maak

Vaardighede:

  • klankherkenning
  • woordbou
  • leesvoorbereiding
  • probleemoplossing
  • fynmotoriese vaardighede

Teikengroep:

Graad R–3. Ouer leerders kan dit ook geniet.