

Woord-&-Prent-Legkaart: Klankleer
R20,00
Leerders oefen klanke en woordherkenning deur korrekte woorde met bypassende prente te kombineer terwyl hulle bou en speel. Heerlik prakties en interaktief.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke
- Lang klanke
- Tweeklanke
- Drieklanke
- Woord- en prentkombinasies
- Klankleer-oefening deur interaktiewe spel
Wat jy ontvang:
- Twee volledige legkaartstelle in kleur
- 40 vierkantige legkaartstukke
- 66 driehoekige legkaartstukke
- Druk op A3 vir groter legkaartstukke
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die legkaartstukke uit
- Laat leerders woorde en prente pas
- Bou volledige legkaarte deur korrekte kombinasies te maak
Vaardighede:
- klankherkenning
- woordbou
- leesvoorbereiding
- probleemoplossing
- fynmotoriese vaardighede
Teikengroep:
Graad R–3. Ouer leerders kan dit ook geniet.




