SALE










Klankleer-Woordknypkaarte | Bondel
Original price was: R70,00.R35,00Current price is: R35,00.
‘n Bondel van vier stelle interaktiewe knypkaartjies om lees en klankherkenning te oefen deur woorde met kort klanke, lang klanke, twee- en drieklanke by prente te pas. Kleurvol en pret.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Woorde met kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
- Woorde met lang klanke (aa, ee, oo, uu)
- Woorde met tweeklanke (ie, oe, ou, ei, ui, eu)
- Woorde met drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
Wat jy ontvang:
- 52 bladsye
- 312 knypkaartjies
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Vir lekker groot kaartjie, druk die bladsye netso op een A4
- Vir ‘n kleiner kaartjie, druk twee bladsye op een A4
- Knip die kaartjies uit en lamineer.
- Lees die woorde en kies die woord wat by die prent pas.
- Merk die antwoord met ‘n wasgoedpennetjie of skuifspeld.
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Vroeë leesvaardigheid
- Leesbegrip
- Visuele onderskeiding
- Fyn motoriese ontwikkeling
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook as enkelprodukte beskikbaar:








