
Tweeklanke-Knypkaarte
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
’n Stel interaktiewe knypkaartjies om lees en klankherkenning te oefen deur woorde met tweeklanke by prente te pas. Kleurvol en pret.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Eenvoudige woorde met tweeklanke (ie, oe, ou, ui, ei, eu)
Wat jy ontvang:
- 16 bladsye
- 96 knypkaartjies
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Vir lekker groot kaartjie, druk die bladsye netso op een A4
- Vir ‘n kleiner kaartjie, druk twee bladsye op een A4
- Knip die kaartjies uit en lamineer.
- Lees die woorde en kies die woord wat by die prent pas.
- Merk die antwoord met ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld.
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Vroeë leesvaardighede
- Leesbegrip
- Visuele onderskeiding
- Fyn motoriese ontwikkeling
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:



