Lang Klanke-Knypkaarte

Original price was: R15,00.Current price is: R7,50.

’n Stel interaktiewe knypkaartjies om lees en klankherkenning te oefen deur woorde met lang klanke by prente te pas. Kleurvol en pret.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Eenvoudige woorde met lang klanke (aa, ee, oo, uu)

Wat jy ontvang:

  • 11 bladsye
  • 66 knypkaartjies
  • Kleur

Hoe om te gebruik:

  • Vir lekker groot kaartjie, druk die bladsye netso op een A4
  • Vir ‘n kleiner kaartjie, druk twee bladsye op een A4
  • Knip die kaartjies uit en lamineer.
  • Lees die woorde en kies die woord wat by die prent pas.
  • Merk die antwoord met ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld.

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Vroeë leesvaardighede
  • Leesbegrip
  • Visuele onderskeiding
  • Fyn motoriese ontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

🎁
Black November Bonus!

View Cart →