

Bou die Woorde | Lang Klanke
R10,00
Hierdie knip-en-plak werkkaartstel om woorde met lang klanke te bou. Leerders vorm woorde deur letters te knip en te plak om by prente te pas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Woordbou met lang klanke (ee, ee, oo, uu)
- Knip-en-plak woordvorming
- Prent-woord passing
- Basiese fonetiese oefening
- 40 kort klank-woorde
Wat jy ontvang:
- 10 swart-en-wit werkkaarte
- Antwoorde
Hoe om te gebruik:
- Knip die letters onderaan uit
- Plak die letters op die korrekte plekke
- Vorm woorde wat by die prente pas
Vaardighede:
- Fonetiese vaardighede
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Probleemoplossing
- Woordeskatontwikkeling
- Onafhanklike werk
Teikengroep:
Graad 1–3. Sukkelende lesers kan ook baat vind.
Ook beskikbaar:
Bou die Woorde | Kort Klanke
Bou die Woorde | Tweeklanke
Bou die Woorde | Drieklanke





