fbpx

Bou die Woorde – Drieklanke

R10,00

Knip-en-plak werkkaarte vir woorde met drieklanke. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
Guaranteed Safe Checkout

10 werkkaarte
2 bladsye woordkaartjies (antwoorde)

Knip-en-plak werkkaarte om woordbou met DRIEKLANKE te oefen. Laat jou kind die letters onderaan die bladsy uitknip en op die korrekte plekke plak sodat die woord by die prent pas. Daar is 40 woorde om te bou.
Die werkkaarte bied:
* woordbou-oefening
* fyn motoriese oefening
* woordeskat-uitbreiding
* probleemoplossing