10 werkkaarte
2 bladsye woordkaartjies (antwoorde)
Knip-en-plak werkkaarte om woordbou met KORT KLANKE te oefen. Laat jou kind die letters onderaan die bladsy uitknip en op die korrekte plekke plak sodat die woord by die prent pas. Daar is 40 woorde om te bou.
Die werkkaarte bied:
* woordbou-oefening
* fyn motoriese oefening
* woordeskat-uitbreiding
* probleemoplossing