Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Begrip met Prentjies" to your cart. View cart

Hierdie stel plakkate is ontwerp vir A4-grootte papier.
Die stel bestaan uit 4 plakkate, een vir elke drieklank-kombinasie: aai, eeu, oei, ooi.
Die wit-en-swart weergawe vir veelsydige gebruik, is ook hierby ingesluit.
Plak dit teen die muur of gebruik dit saam met ander hulpbronne in ‘n lêer of werkboek.



