Graad R Letter van die Week

Original price was: R150,00.Current price is: R75,00.

‘n Speelse reeks werkkaarte en aktiwiteite wat Graad R-leerders help om letters, klanke en vroeë skryfvaardighede te oefen, met ’n nuwe tema vir elke letter. Alles verpak in ‘n ZIP-lêer.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Fyn motoriese vaardigheid
  • Letter- en klankherkenning van beginklanke (middelklank vir letter U)
  • Visuele diskriminasie
  • Potloodbeheer en skryfvoorbereiding
  • Woordeskatontwikkeling
  • Basiese wiskunde-konsepte
  • Kreatiewe en praktiese leer

Temas:

  • A – Appels
  • B – Bye
  • C – Nie van toepassing
  • D – Dinosourusse
  • E – Emosies
  • F – Fliek
  • G – Groente
  • H – Huis
  • I – Insekte
  • J – Jakkals
  • L – Liggaam
  • M – Musiek
  • N – Nag
  • O – Onder die see
  • P – Plaas
  • Q – Nie van toepassing
  • R – Ruimte
  • S – Sport
  • T – Tuin
  • U – Vrugte
  • V – Vervoer
  • W – Weer
  • X – Nie van toepassing
  • Y – Ys
  • Z – Nie van toepassing

Wat jy ontvang:

  • 1 ZIP-lêer met die volledige hulpbron
  • 22 aparte PDF-stelle, een per letter (C, Q, X en Z uitgesluit)
  • Nege werkkaarte per letter
  • ’n Prettige bonus-aktiwiteit vir elke letter
  • Idee-lys vir praktiese leerervarings vir elke letter
  • Kleur

Hoe om te gebruik:

  • Kies een letter en tema om op ’n slag te fokus.
  • Werk deur die aktiwiteite individueel, in klein groepies of as ’n klas.
  • Gebruik die praktiese en kreatiewe aktiwiteite vir verdere verkenning van die letter.

Vaardighede:

  • Klank- en letterherkenning
  • Visuele diskriminasie
  • Fynmotoriese ontwikkeling
  • Potloodbeheer
  • Tel- en vroeë wiskundevaardighede
  • Kreatiwiteit en probleemoplossing

Teikengroep:

Graad R en jonger voorskoolse kinders wat gereed is om letters en klanke te begin leer.