Klankleer Bootcamp | Bondel

Original price was: R330,00.Current price is: R189,00.

’n Bondige klankleer-pakket met kern hulpmiddels om jou kind gerigte ondersteuning te bied in klankherkenning, woorddekodering en leesvloei – ideaal vir ouers en kinders met beperkte tyd.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke
  • Lang klanke
  • Tweeklanke
  • Drieklanke
  • Woorddekodering
  • Woordbou
  • Lees per klank
  • Praktiese klankoefeninge

Wat jy ontvang:

  • 4 werkboeke (kleur en swart en wit)
  • Klank Dit! leeskaarte
  • 20 mini-leesboekies
  • Los letters / manipulatiewe oefeninge
  • Gebruiksgids

Hoe om te gebruik:

  • Werk per klankgroep stap vir stap
  • Gebruik werkboeke volgens klank
  • Gebruik woordkaarte vir dekodering volgens klank
  • Lees mini-leesboekies volgens klank
  • Gebruik letters vir praktiese woordbou
  • Volg die gebruiksgids vir daaglikse oefening

Vaardighede:

  • klankherkenning
  • woorddekodering
  • woordbou
  • leesvloei
  • sinlees
  • fonetiese bewustheid

Teikengroep:

Graad R–3. Ouer leerders wat ekstra leesoefening benodig