Klankleer-Woordknypkaarte | Bondel

Original price was: R70,00.Current price is: R35,00.

‘n Bondel van vier stelle interaktiewe knypkaartjies om lees en klankherkenning te oefen deur woorde met kort klanke, lang klanke, twee- en drieklanke by prente te pas. Kleurvol en pret.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Woorde met kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
  • Woorde met lang klanke (aa, ee, oo, uu)
  • Woorde met tweeklanke (ie, oe, ou, ei, ui, eu)
  • Woorde met drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)

Wat jy ontvang:

  • 52 bladsye
  • 312 knypkaartjies
  • Kleur

Hoe om te gebruik:

  • Vir lekker groot kaartjie, druk die bladsye netso op een A4
  • Vir ‘n kleiner kaartjie, druk twee bladsye op een A4
  • Knip die kaartjies uit en lamineer.
  • Lees die woorde en kies die woord wat by die prent pas.
  • Merk die antwoord met ‘n wasgoedpennetjie of skuifspeld.

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Vroeë leesvaardigheid
  • Leesbegrip
  • Visuele onderskeiding
  • Fyn motoriese ontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook as enkelprodukte beskikbaar:

🎁
Black November Bonus!

View Cart →